Skip to main content

Die Departement van Indiensneming en Arbeid het die minimumloon vir alle werknemers gelykgestel, insluitend plaas- en huiswerkers.

Die departement het die minimum loon van R21,69 verlede jaar tot R23,19 verhoog.

Dit tree op 1 Maart in werking.

Verlede jaar het plaas- en huiswerkers ‘n uurlikse tarief van onderskeidelik R18,86 en R15,57 verdien – albei bedrae was laer as die R21,69 minimum loon.

Leave a Reply

error: Content is protected !!