Skip to main content

Die ontdekking van menslike oorskot in ‘n drein by die huis van ‘n 56-jarige man in Klawer in die Wes-Kaap het verontwaardiging in die stil gemeenskap ontketen.

Die liggaamsdele is glo dié van die 13-jarige Jerobejin van Wyk wat Woensdag vermis geraak het, hoewel die polisie dit nog moet bevestig.

As gevolg van die grusame misdaad doen gemeenskapsleiers ‘n beroep op die regering om dringend in te gryp.

Leave a Reply

error: Content is protected !!