Skip to main content

7 February 1983

Cedric Mayson, ‘n voormalige Metodiste-predikant wat in 1977 vir vyf jaar verban is en op 27 November 1981 in hegtenis geneem is, het voor die hooggeregshof in Pretoria verskyn op aanklagte van onder meer hoogverraad en om ‘n lid of ‘n aktiewe ondersteuner van die African National Congress (ANC) te wees. Hy is op borgtog vrygelaat, het landuit gevlug en in Brittanje aangekom die dag voordat sy saak op 18 April 1983 hervat sou word.

Verwysings

Kalley, J.A.; Schoeman, E. & Andor, L.E. (eds) (1999). Suider-Afrikaanse Politieke Geskiedenis: ‘n chronologie van belangrike politieke gebeure.

Leave a Reply