Skip to main content

Brittanje se koningin Elizabeth II is op 95-jarige ouderdom die wêreld se langste regerende lewende monarg.

Sy het gister 70 jaar op die troon gevier. Later vanjaar vier die land amptelik haar Platinum-jubileum.

Slegs twee ander monarge, Frankryk se 17de-eeuse “Sonkoning” Lodewyk XIV en Thailand se koning Bhumibol, was langer as sy op die troon.

Leave a Reply

error: Content is protected !!