Skip to main content

’n KwaZulu-Natalse tiener is in Durban se Sydenham-voorstad doodgeskiet.

Paramedici het gesê die seun se lyk is Sondag in ‘n tuin op Butcherweg gevind. Hy het verskeie skietwonde opgedoen.

Omstanders beweer dat hulle die tiener in die pad gesien hardloop het oomblikke voordat die bende op hom losgebrand het.

Die polisie ondersoek die voorval.

Leave a Reply

error: Content is protected !!