Skip to main content

Die interministeriële komitee (IMK) wat na politieke moorde in KwaZulu-Natal kyk, het sedert 2018 258 dossiere ondersoek.

Uit dié dossiere is 289 mense gearresteer, met 72 wat in aanhouding is en 43 uit op borgtog. Sedert die aanvang van die geregtelike doodsondersoek is 13 van die beskuldigdes dood.

Daar was 32 suksesvolle skuldigbevindings, aanklagte is teen 71 beskuldigdes teruggetrek en 31 is in die hof onskuldig bevind.

Leave a Reply

error: Content is protected !!