Skip to main content

Die Suid-Afrikaanse beeldende kunstenaar, Adriaan Boshoff Jr, begin weer in Februarie kunsklasse (teken en skilder) aanbied.

Boshoff woon en werk in Hartbeespoort (net buite Pretoria) waar hy voltyds skilder, en sy werke is gesog onder lokale asook oorsese kunsversamelaars.

Hy glo dat elke kunstenaar hul eie styl moet ontwikkel en help hulle hiermee tydens sy klasse.

Belangstellendes kan hom kontak by 061 233 4844 of stuur ‘n e-pos na adriaanboshoffjr.art@gmail.com

 

 

Leave a Reply