Skip to main content

Die Wes-Kaapse DA-premier Winde belemmer moontlik geregtigheid deur Albert Fritz se ‘kriminele aangeleentheid op ‘n administratiewe wyse’ te hanteer, meen die ANC se provinsiale kommunikasiehoof.

Die ANC in die Wes-Kaap het aan die provinsiale polisiekommissaris geskryf om te verseker dat bewerings van seksuele onbehoorlikheid teen LUR vir gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz, krimineel ondersoek word.

‘n Voormalige direkteur van die Women’s Legal Centre en advokaat by die Kaapse Balie is aangestel as die onafhanklike eksterne ondersoeker na die bewerings van seksuele onbehoorlikheid teen Fritz.

Leave a Reply