Skip to main content

‘n Vragmotorbestuurder is gisteroggend dood toe hy waarskynlik beheer verloor het oor sy vragmotor en in ‘n grensmuur in die besige Hammerlaan in Strydompark, Randburg vasgery het.

Netcare 911 was op die toneel en moes sy liggaam uit die wrak sny.

Sy passasier het ernstige beserings opgedoen en is deur Emer-G-Med paramedici op die toneel gestabiliseer en na die naaste hospitaal geneem.

Die SAPD en JMPD ondersoek die oorsaak van die ongeluk.

Leave a Reply

error: Content is protected !!