Skip to main content

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Steinhoff se bod goedgekeur om sy skikkingsvoorstel van €1,43 miljard (R25 miljard) finaal en bindend te maak.

Na maande se intense litigasie is die saak Maandagoggend binne minder as ‘n half en uur afgehandel, met regter Rosheni Allie wat beslis het dat sy geen rede kan vind om nie Steinhoff se versoek toe te staan nie.

“Dit lyk nie of daar enige basis is om nie te vind dat dit regverdig en billik is om die voorstel goed te keur en die sanksie toe te staan nie,” het Allie gesê.

Leave a Reply