Skip to main content

Die ANC het probeer pa staan vir hulle mislukkings deur te erken dat faksies en verdeeldheid binne hul eie party, asook hul onvermoë om daarteen op te tree, ‘n bedreiging is vir land se demokrasie

Cyril Ramaphosa, die president van die ANC, het die afgelope naweek tydens die ANC se tweedaagse Lekgotla gesê dat sy party ‘n vaste houding moet inneem teen swak dissipline wat volgens hom lei tot die party se minagting van morele en etiese beginsels.

Volgens mense uit die ANC se binnekringe staar die party verdere verdeeldheid in die gesig op ‘n kritieke tyd. Die ANC se verkiesingskonferensie vind in Desember plaas.

Leave a Reply

error: Content is protected !!