Skip to main content

Kopdoek Dlamini-Zuma

Die Waarheid nomineer die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (CoGTA), dr Nkosazana Dlamini Zuma as die Mamparra van die week nadat sy die nasionale ramptoestand met nog ‘n maand tot 15 Februarie verleng het.

Sy misbruik artikel 27(5)(c) van die Rampbestuurswet, 2002 (Wet No. 57 van 2002).

Alle mense word ‘versoek’ om voort te gaan om aan Covid-regulasies te voldoen. Almal moet te alle tye ‘n gesigmasker dra, sosiale afstand hou, geslote en swak geventileerde ruimtes asook groot byeenkomste vermy, en hande was of ‘n alkoholgebaseerde handreiniger gebruik.

Leave a Reply