Oudpresident Jacob Zuma is nie gelukkig met die feit dat die waarnemende hoofregter, Raymond Zondo, as die voorsitter van die Staatskaping-ondersoek aangestel word nie. Hy eis dat pres. Cyril Ramaphosa iemand anders aanstel.
Zuma se redenasie is dat Zondo hom ‘onregverdig’ behandel het na Zuma se versoek dat Zondo homself van die saak moet verwyder. Zuma is ook vies oor die feit dat hy weens sy minagting van die Konstitusionele hof in die tronk opgeïndig het.
This is good news… Eerste nuwe nuus oor Homer moord waar daar vanaf begin Polisie lede beskuldig word!