Skip to main content

Eskom veg vir ‘n 20,5%-verhoging in April.

Volgens Eskom is die aansoek om só ‘n reuse verhoging ‘buite hulle beheer’ as gevolg van die verhoging in koolstofbelasting en die feit dat hulle energie moet aankoop van onafhanklike kragprodusente.

Hierdie twee faktore maak glo 13,8% van die voorgestelde prysverhoging uit. Die ander gedeeltes word oopgemaak uit verhogings in bedryfsuitgawes, (7,5%) asook koste-eskalasies in primêre energie (6,5%). Die instelling van ‘n koolstofbelasting (IPP) in 2019, wat geleidelik vrhoog moet word, maak die res op. Volgens Eskom gaan die IPP-koste styg namate meer produsente in werking tree.

Leave a Reply

error: Content is protected !!