Skip to main content

ANC-faksies in KwaZulu-Natal het ‘n reddingsboei na die voormalige minister van gesondheid, Zweli Mkhize, gegooi.

Mkhize was op straat nadat sy politieke loopbaan deur die Digital Vibes-tenderskandaal geruk is.

Mkhize het verlede jaar as die minister van gesondheid bedank op die vooraand van ‘n kabinetskommeling wat kon meebring dat president Cyril Ramaphosa hom uit die nasionale kabinet kon skop.

Leave a Reply