Kom ondersteun hulle asseblief, dit is vir ‘n goeie doel. Daar is ‘n verskeidenheid van tweedehandse klere, huishoudlike items en boeke om van te kies en te keer.
Alle opbrengste gaan direk aan Pretoria se DBV.
Alhoewel dit ‘n buitelugmark is, word alle COVID-regulasies nagekom. Die aantal mense sal streng beheer word, sanitasiestasies voorsien word, bywoningsregisters moet voltooi word, en gesigmaskers is noodsaaklik.
DBV Tshwane – Centurion Tak, Krugerlaan, Lyttelton
DATUM: Donderdag 13 Januarie 2022
TYD: 08h00 – 11h30