Skip to main content

Daar is vanaf 1 Oktober 2020 tot 30 November 2021, 94 plaasaanvalle in Gauteng aangemeld.

Die Minister van polisie, Bheki Cele se antwoord op ‘n skriftelike vraag van die DA-LP Adrian Roos oor die situasie aangaande plaasmoorde: ”Daar was agt plaasmoorde wat in die tydperk gepleeg is, en slegs een verdagte is tot dusver vasgetrek. Meer as 50% van die aanvalle was aan die Wes-Rand, veral in Muldersdrift omgewing”.

“Die tweede meeste plaasaanvalle was in Tshwane.  Geen arrestasies is tot dusver gemaak nie”.

Volgens Cele word die voorvalle nog deur die polisie ondersoek.

Leave a Reply