Die mark skop weer 4 Febuarie 2022 af.
Kom sluit by hulle aan vir ‘n heerlike aand onder die sterre en ervaar die lekker kos, geselskap en gesellige atmosfeer.
Die hekke open om 17:00 en sluit om 22:00.
Die perseel is by die Ou Benoni Voetbal Klub op die hoeke van President Brand en President Boshoff Straat geleë.
Toegang is slegs R20-00 per persoon, kinders onder 12 jaar is gratis.