Skip to main content

Groot volumes verkeer word verwag soos wat vakansiegangers huiswaarts begin keer.

Verkeersbeamptes is reg oor die land se hoofroetes gestasioneer om die paaie te monitor.

‘n Swaar vloei van voertuie word teen vanmiddag verwag, veral op roetes soos die N7-, N1- en N2-hoofweë.

Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) doen ‘n beroep op motoriste om nie snags te bestuur nie.

Die RTMC-woordvoerder Simon Zwane het motoriste versoek om aan verkeersreëls te voldoen.

Leave a Reply

error: Content is protected !!