Skip to main content

Die huidige situasie by die parlementsgebou is benard. Die wind het sterker geword en waai aanhoudend. Die gevolg is dat die smeulende hout in die dak wéér vlam gevat het en daar is dele wat nie maklik bereikbaar is om die vlamme te blus of te demp nie.

Die brandbestryders is besig om ‘n strategie in plek te kry om die brand bokant die 4de en 5de vloer wat weer vlam gevat het, te blus.

Daar is op die oomblik 8 watertanks op die toneel. Groot dele van die dak is reeds verwoes, maar brandbestryders is hard besig om die vlamme onder beheer te probeer kry.

Die Waarheid hou die situasie dop.

Leave a Reply