Skip to main content

Amerikaanse vakansiegangers wat wou huiswaarts keer oor die afgelope naweek is Sondag met chaos op lughawens begroet nadat meer as 2 650 internasionale sowel as binnelandse vlugte gekanselleer is weens ‘n toename in Covid-gevalle onder personeel, asook gure weer. Dìt nadat byna dieselfde getal vlugte Saterdag gekanselleer is.

Dié syfer verteenwoordig meer as die helfte van die byna 4 400 vlugte wat regoor die wêreld gekanselleer is.

Byna 8 600 ander Amerikaanse vlugte is ook vertraag.

Leave a Reply