Skip to main content

Die minister van polisie, Bheki Cele, het die publiek gewaarsku dat geen alkohol, na middernag toegelaat sal word nie. “Die naweek gaan baie lank wees. As ons jou Vrydag vang, sien ons jou volgende Woensdag.”

Die minister het gesê “wetstoepassingsbeamptes is reg oor die land ontplooi”.

Cele het ook bevestig dat lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) reeds na groot roetes ontplooi is vir die feesseisoen. Hy waarsku vakansiegangers en toeriste om by inperkingsregulasies te hou.”

Daar word verwag dat duisende na die land se topbestemmings sal stroom, insluitend die kusdorpe.

Aandklokreëls bly in plek tussen middernag en 04:00 in die oggend en die reëls sal streng toegepas word. Daar sal geen harde musiek en lawaaierige partytjiegangers sal na middernag toegelaat word nie.

Enige laatnagpartytjies langs die strand word streng verbied.

Leave a Reply

error: Content is protected !!