Skip to main content

Paryse speurders vra hulp om JC Pretorius (14) van Parys op te spoor.

Volgens sy pa het JC Maandag, 13 Desember, die huis verlaat om by Mimosa, Parys te gaan visvang en hy het nooit teruggekeer huis toe nie.

Enigiemand met inligting kan kapt Deon Esterhuys kontak by 082 049 5208. Inligting kan ook ingedien word deur Crime Stop by 08600 10111 te skakel of deur die My SAPS-toepassing.

Leave a Reply