Skip to main content

Die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekspan het saam met die Tactical Response Team (TRT) en K9 sowel as die Plaaslike Kriminele Rekordsentrum (LCRC) wat almal in Bloemfontein gesetel is, ‘n onwettige perlemoenfasiliteit in Bayswater, Bloemfontein ontbloot.

Ses verdagtes tussen die ouderdom van 20 en 40 is in hegtenis geneem nadat ‘n misdaadintelligensie-geleide inligting ontvang is oor ‘n huis by Olympusstraat nr. 25 in Bayswater waar hulle perlemoen verwerk.

Leave a Reply