Skip to main content

Die mediawoordvoerder van Rand Water, Mnr. Justice Mohale het gister ‘n verklaring uitgereik waarin hy verduidelik dat Rand Water se Bloemendal-pompstasie deur Eskom se kragonderbreking geraak word.

“Rand Water se reservoirs is tans op kritieke lae vlakke (24%) en sou die krag nie binnekort herstel word nie, sal reservoirs leegloop, wat watertoevoer na die volgende gebiede soos:

Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit – Delmas-reservoir, Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit, Myn Weste, Motreal Road reservoir, Dorpsgebied, Secunda, Bethal, Trichardt, Langverwaght Township, Evander Begraafplaas, Sasol Handelsentrum, Sasol Shandoni myne, Private verbruikers – Firefly-beleggings, Sasol Mining Tweedraai, Universele Steenkoolontwikkeling Kangala en verskeie klein plaaseienaars gaan beinvloed.

“Ons doen ‘n beroep op alle kliënte en gemeenskappe om water oordeelkundig te gebruik.”

Leave a Reply

error: Content is protected !!