Skip to main content

Slegs twee weke nadat Zolani Matthews, uitvoerende hoof van die PRASA groep, afgedank is, het die direksie van die Passasierspooragentskap van SA (Prasa) na bewering sy visier op die groep se finansiële hoof, Lesibana Fosu, ingestel.

Binnebronne het vandeesweek aan City Press gesê dat ‘n Prasa-direksievergadering Maandag Fosu se toekoms bespreek het, en “daar was ‘n druk van ten minste twee raadslede om haar te skors”.

Leave a Reply

error: Content is protected !!