Skip to main content

Die Sondagkoerant City Press beweer dat die COVID-verligtingstoelae vir nog ‘n volle jaar verleng sal word.
Dit sal glo tydens die begrotingsrede van Februarie, minister van finansies, Enoch Godongwana, aangekondig word.
Die publikasie berig dat ‘n Presidensie-amptenaar onthul het dat die Nasionale Tesourie meegedeel is dat hy eenvoudig die geld sal moet vind om die toelae voort te sit.

Leave a Reply