Skip to main content

Dis feestelik in die donker vir sommige inwoners van Pietermaritzburg in KZN

Gefrustreerde inwoners van Northdale kan nog langer kragonderbrekings hê nadat die area se primêre substasie Donderdag aan die brand geslaan het.

Daar word vermoed dat een van die 11 kV-borde ontplof het.

Volgens die Msunduzi Munisipaliteit het die brandweer nie droë poeier gehad om die brand by die Northdale primêre substasie te blus nie en is die kabels gelos om uit te brand. Daar word ook gesê dat die mini-substasies deur die ontploffing beskadig is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!