Skip to main content

‘n Meningspeiling deur die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het bevind dat byna dubbel soveel wit mense sedert 1994 rassisme ervaar het as swart mense.

Die organisasie se peiling het bevind 54% van wit mense wat ondervra is, het gesê hulle ervaar rassisme, terwyl slegs 36% van swart mense gesê het hulle het persoonlike ervaring van rassisme.

Sosiale mediagebruikers het die bevinding sowel as die IRR vanoggend heftig op Facebook en Twitter aangeval, maar het geen navorsing voorgehou wat die teendeel bevind het nie.

Leave a Reply