Advokaat Dali Mpofu was deur die Komitee vir Regspraktyke Raad (LPC) gekap na sy minagtende behandeling van waarnemende hoofregter Raymond Zondo. Hy het gedurende ‘n uitbarsting vir die regter gesê om te ‘shut up!’
Mpofu het klagtes van wangedrag teen advokaat Michelle le Roux ingedien omdat sy ‘moet stilbly terwyl ek praat’ maar dit is deur die komitee van die hand gewys. Dit het gebeur tydens haar ondervraging van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan.
Mpofu het ook die rassekaart gespeel en beweer dat le Roux se ‘neerhalende houding’ deur hom as rassisme ervaar was.