Die Ahmed Kathrada-stigting het gister ‘n internasionale veldtog van stapel stuur om die Guptas terug te bring na Suid-Afrika sodat hulle aanspreeklik gehou kan word vir hulle rol in staatskaping.
Volgens die direkteur van die stigting, Neeshan Balton, moet Ajay, Atul en Rajesh Gupta uitgelewer word en verhoor word vir hulle beweerde misdade.
Daar sal ook ‘n dokument vrystel word wat die name bekendmaak van Gupta-bondgenote en hulle rol in die beweerde misdade.