Skip to main content

Joernaliste wat dwarsoor die wêreld agter tralies beland, het nuwe rekordsyfers bereik. Volgens ‘n verslag deur die Komitee om Joernaliste te Beskerm raak dit net jaarliks erger.

Minstens 293 joernaliste is tussen 1 Januarie en 1 Desember vanjaar toegesluit teenoor 274 vir 2020.

In Ethipië alleen is 16 nuusmense oopgesluit as gevolg van mediavryheid wat deur die aangaande burgeroorlog ingeperk word. Eritrea volg kort op die hakke van Ethiopië met nege. Suid-Afrika het geen joernaliste in tronke nie

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!