Skip to main content

Dit is ‘n moet dat jy die Cullinan Vintage & Wynmark op 18 & 19 Desember 2021 besoek.

Dit is die EERSTE van vele Vintage & Wynmarkte by hul nuwe perseel.

Dit is ‘n unieke mark met ‘n ontploffing van smaak en kultuur in die hartjie van Cullinan.

Moenie die hope pret, oudhede, versamelstukke en fantastiese wyne en gins misloop nie.

Hulle is geleë in Oaklaan 103, Cullinan.

Die kontaknommer vir enige navrae: 071 154 2401.

Leave a Reply