Skip to main content

Die boeregemeenskap in die KZN Middellande het ’n beroep op die polisie gedoen om patrollies op plase te verskerp nadat ’n 82-jarige vrou Saterdag by haar huis aangeval is.

Dawn McGowan (82) en haar man, Rodney, was by hul plaashuis in Ngome buite Greytown toe twee mans by die huis ingekom en geld geëis het.

Volgens die familiewoordvoerder, Johan Olivier, het die twee, wat hulle as bure voorgedoen het, na McGowan se huis gekom en haar gevra om die deur oop te maak.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!