Skip to main content

Kom besoek die gewildste en grootste buitelug mark in Pretoria.

As ons die President reg verstaan het, het hy gesê dit is verpligtend om Boeremark toe te gaan vir jou inkopies. Hy het mos gesê as jy iets moet doen, doen dit in die buitelug, want dit is die veiligste plek om te wees.

Marktye in Desember is 4, 11, 15 (aandmark) en 18 Desember. Die mark is toe op Kersfees en Nuwejaar. Die adres is 665 Moreleta Street, Silverton,Pretoria.

Ingang: Moreletastraat

Uitgang: Krigestraat

Saterdae 4:30am – 10:00am

Leave a Reply