Skip to main content

Die gemeenskappe in en om Clocolan word in kennis gestel dat die polisiestasie tydelik na die Munisipaliteit Gemeenskapsaal direk oorkant die polisiestasie sal skuif.

Vir enige polisie-noodgevalle kan die volgende nommers gekontak word:

Stasiebevelvoerder Kaptein Mahloane by 082 455 6284

Speurbevelvoerder Sersant Leseba by 082 466 7737

Die gemeenskap sal ingelig word sodra dit oopgemaak en weer ten volle in werking is.

Die Provinsiale Kommissaris van die Vrystaat, lt.genl. Baile Motswenyane en bestuur vra om verskoning vir enige ongerief wat deur die sluiting veroorsaak word.

Leave a Reply