Skip to main content

Stel jou voor jy sit saam met jou gesin by die etenstafel, die reuk van ’n geroosterde skaapboud wat in die lug talm, die geglasuurde, gerookte varkboud met heerlike tuisgemaakte mostert. Kersete is een van die lekkerste dele van die feestyd.

Pryse vir skaapboud, gerookte varkboud en beestong is belaglik duur.

Die Waarheid het ‘n paar verskaffers se pryse vergelyk.

Leave a Reply