Skip to main content

Voortvlugtige Shepherd Bushiri, ‘n selfverkose Malawiese evangelieprediker, wil op sy eie voorwaardes – dat owerhede hom uit die tronk sal hou – na Suid-Afrika terugkeer.

Dìt terwyl desperate Malawiërs steeds daagliks aan sy deur klop vir geestelike verlossing.

Bushiri se woordvoerder, Ephraim Nyondo, het in ‘n e-pos gesê: “As Suid-Afrika aan die voorwaardes vir sy veiligheid voldoen, en waarborg hulle sal hom verhoor en nie vergiftig soos verlede keer nie, dan sal hy kom.”

 

 

Leave a Reply