Skip to main content

In ‘n verrassende wending het die land gister ‘n nuwe politieke era betree nadat die EFF en ander opposisiepartye hul steun agter die DA party gesit het om die ANC in verskeie metro’s onder die jis te skop.

Die DA het die burgemeesterskappe in die Stad Johannesburg en Ekurhuleni gewen en was op die punt om eThekwini en Tshwane en by hul lys van metro’s te voeg.

Met geen koalisie-ooreenkomste in plek nie, het opposisiepartye gekies om die DA te ondersteun in ‘n stap wat vierkantig daarop gemik is om die ANC omver te werp.

Leave a Reply