Skip to main content

Berenike ‘Berry’ Trytsman, 31, het as wenner van Idols SA seisoen 17 uitgetree nadat meer as 12 miljoen mense gestem het.

Trytsman, van Kaapstad, het elf jaar gelede ook deelgeneem maar kon nie die paal haal nie.

Die pryse het haar banksake aansienlik verbeter aangesien sy nou ‘n kitsmiljoenêr is. Sy het ook ‘n platekontrak met Kalawa Jazmee Records losgeslaan. Ander pryse sluit in: R100 000 in Truworths-modebewyse, ‘n Renault Kiger ter waarde van meer as R269 000, R85 000 se musiektoerusting van Yamaha, ‘n Bachelor of Business Administration-beurs ter waarde van meer as R260 000 van Regenesys Business School asook ‘n ‘n Samsung Galaxy Fold 3 op ‘n Vodacom Red 100GB-plan.

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!