Skip to main content

SOE skiet vir private maatskappye, hul direkteure nadat R7 miljard uit staatskas gebuit is.

Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) maak jag op private maatskappye, hul direkteure en staatsamptenare wat glo miljarde uit die staatskas geplunder het.

In sy poging om die geld terug te kry, het die eenheid minstens 50 siviele sake ter waarde van R6,9 miljard by die Spesiale Tribunaal aanhangig gemaak. Onder van die sake is 11 siviele sake met ‘n gesamentlike waarde van R259 miljoen.

Leave a Reply