‘n Bende van 10 swaar gewapende rowers het vanoggend 06:00 die Malamulele SAPD in Limpopo beroof. Daarna het die rowers van die polisiebeamptes in die polisievangwa toegesluit, terwyl een lid beveel was om die kluis oop te sluit.
Dit is nog onbekende hoeveelheid polisiebeamptes by die stasie was tydens die rooftog. Hulle het met vier R5-gewere, vier haelgewere, vyf 9 mm-pistole en ‘n onbekende hoeveelheid ammunisie weggekom.
Die rowers het ook ’n koswinkel en twee vulstasies beroof voor hulle gevlug het.
Daar is bewerings daar is ‘n internasionale ekstremistiese groep wat in Limpopo, Gauteng en KZN bedrywig is.
Die saak word verder ondersoek.