Die ANC-raadslid Eugene Johnson is vanoggend tot Nelson Mandelabaai se nuwe uitvoerende burgemeester verkies.
Sy het die DA se Nqaba Bhanga met ‘n haarbreedte – 60 stemme teenoor 59 – tydens die metro se nuutverkose stadsraad se eerste vergadering in Gqeberha (Port Elizabeth) geklop.