WEN ‘n R1000 se voucher by enige kleinhandel-winkel van jou keuse!!
Hoe neem jy deel aan die kompetisie? DIS VREESLIK EENVOUDIG!
Stap 1: LIKE Die Waarheid se Facebookblad
Stap 2: SHARE die einste post en tag x2 vriende om deel te neem aan die kompetisie
Reëls en regulasies rakende die kompetisie:
- Kompetisie begin Vrydag 19de November 2021 en eindig Vrydag 26ste November 2021.
- Die wenner van die kompetisie word die 3rde Desember 2021 bekendgestel op ons Facebookblad.
- Slegs Suid-Afrikaners kan deelneem aan die kompetisie.
- Die voucher kan nie omgeruil word vir kontant nie.
- Die kompetisie word deur Die Waarheid geloods en word nie met Facebook geassosieer nie.
Vir verdere inligting, skakel Die Waarheid Media – Vertel jou storie!
(010) 534 8551 of info@diewaarheid.com
Dankie vir julle inligting. Altyd Die Waarheid.