Skip to main content

Die Moti-familie het na bewering ‘n R50 miljoen losprys betaal vir die veilige terugkeer van die vier broers wat in Oktober ontvoer is, volgens bronne.

Drie onberispelike bronne, van wie twee in wetstoepassing is met intieme kennis van die ondersoek, het gesê die losprys het die die veilige tuiskoms van die seuns verseker.

Meer as ‘n week het na die ontvoering verloop voordat die ontvoerders bewys van ‘lewe’ gelewer het.

  • Foto ter illustrasie

Leave a Reply

error: Content is protected !!