Skip to main content

Koalisiepraatjies sneuwel vinnig, en met die sperdatum wat voorlê (volgende Woensdag), lyk dit of daar metro’s gaan wees wat kapteinloos gaan opeindig.

Volgens John Steenhuisen, die DA-leier, is dit ‘n reuse uitdaging om gemeenskaplike grond te vind waarop die komplekse kwessies uitgesorteer moet word.

Nelson Mandelabaai, Johannesburg en Tshwane is egter die groot kopsere.

Daar is wel vordering in sommige ander metro’s.

Die Waarheid hou hierdie gebeure dop.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!