Skip to main content

Suretha Brits se hofsaak begin vanoggend in Upington. Haar verhoor gaan glo van haar medebeskuldigdes se verhoor geskei word.

Sy word aangekla vir onder meer die huurmoord op haar man, Leon Brits, op 7 Oktober verlede jaar, asook drie aanklagte van regsverydeling. Leon was met ‘n hondeketting verwurg en in die swembad by sy woning in Pofadder gegooi.

Jacques van Vuuren het reeds skuld beken op die aanklagte teen hom en dien 20 jaar gevangenisstraf uit.

Leave a Reply

error: Content is protected !!