Die troonsitter vandeesweek is British American Tobacco SA (BATSA), een van Suid-Afrika se grootste tabakmaatskappye, wat ’n beroep op die regering gedoen om ’n nuwe minimumprys vir sigarette in die land in te stel.
BATSA voer wel aan dat dit is om onwettige sigarethandel hok te slaan, en dat sigaretkopers so sal kan onderskei tussen wettige en onwettige sigarette.
Dink hulle mense wat desperaat is vir ‘n sigaret gaan hieroor omgee?