Skip to main content

Namibië het pas ‘n nuwe wet goedgekeur wat ‘n minimumloon van N$17.38 per uur aan konstruksiewerkers toeken.

Dit volg na ‘n kollektiewe ooreenkoms tussen die Construction Industries Federation (CIF) en die Metal and Allied Namibian Workers Union (MANWU) en het op 2 November wet geword. Die nuwe minimumloon is aangepas om by die moeilike ekonomiese omstandighede by te hou.

Suid-Afrika se intree-konstruksiewerkers verdien ongeveer R6,08/uur.

Leave a Reply

error: Content is protected !!