Skip to main content

Die ANC mag dalk aansoek doen om verkiesings te herhaal in die munisipaliteite waar daar geen ‘wenner’ was nie en geen koalisieregerings gevorm kan word nie.

Dìt volgens Jeff Radebe. Hy vorm deel van die ANC se groep wat betrokke is by koalisiegesprekke.

“Wetgewing is baie duidelik. As dit onmoontlik is om die raadsvergadering te hou, sal die provinsiale regering daardie munisipaliteit deur die provinsiale departement van Cogta oorneem en binne 90 dae sal hulle gedwing word om ‘n herhaling van die verkiesings in daardie munisipaliteite te hê,” sê Radebe.

Leave a Reply

error: Content is protected !!